Kersfees en Duitse tradisie sinoniem
Kersfees en Duitse tradisie sinoniem

Kersfees en Duitse tradisie sinoniem

Tanja Bause
Die Hexenhäus­chen, 'n dekade oue tradisie van Cafe Anton in Swakopmund, is Maandag weer deur talle kinders en natuurlik hul ouers verslind. Volgens me. Silvia Kleyen­stüber van Cafe Anton het haar pa met die tradisie begin. “Hy het dit begin en ons doen dit nou al vir die afgelope 31 jaar ononderbroke. Ons bak die huis en versier dit met allerhande lekkernye.” Kinders kan voor Kersfees van die huis se lekkernye eet. Hier smul Aria, Ella, Michael en Lisa aan die huis. Foto Erwin Leuschner

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!