Kevin Fraser bring komiese verligting na Namibiu00eb
Kevin Fraser bring komiese verligting na Namibiu00eb

Kevin Fraser bring komiese verligting na Namibië

Yandi Du Plessis
Die Suid-Afrikaanse komediant Kevin Fraser se I’mpossible-toer het hom na Namibië gebring, waar hy waar hy twee vertonings in die hoofstad en twee op Swakopmund gaan lewer.
Kevin, voorheen bekend as Spindoctor, het op die ouderdom van 16 as ’n platejoggie in sy tuisstad, Durban, begin optree. Ná hy in 2014 na Australië verhuis het, het Kevin se passie vir die verhoog en sy natuurlike talent vir komedie begin ontwikkel tot iets uniek.
Hy het sedertdien al vir duisende aanhangers regoor die wêreld opgetree.
Sy unieke kombinasie van musiek en komedie op die verhoog beloof werklik unieke vertonings.

Hy hy bied vanaand (Donderdag) sy tweede vertoning by Mynt-nagklub in Windhoek aan en Vrydag en Saterdag tree hy by Sound Garden op Swakopmund op.

Kaartjies is beskikbaar op quicket.co.za.

Kommentaar

Republikein 2024-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 37° Rundu: 21° | 32° Eenhana: 21° | 26° Oshakati: 21° | 29° Ruacana: 21° | 31° Tsumeb: 19° | 24° Otjiwarongo: 19° | 25° Omaruru: 21° | 32° Windhoek: 18° | 30° Gobabis: 20° | 29° Henties Bay: 17° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 20° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 16° | 26° Ariamsvlei: 24° | 40° Oranjemund: 17° | 22° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 25° Lubumbashi: 16° | 32° Mbabane: 18° | 29° Maseru: 16° | 29° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 36° Windhoek: 18° | 30° Cape Town: 18° | 23° Durban: 21° | 26° Johannesburg: 16° | 18° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 21° | 35° Harare: 20° | 32° #REF! #REF!