Kevin Fraser bring komiese verligting

Yandi Du Plessis
Die Suid-Afrikaanse komediant Kevin Fraser se I’mpossible-toer het hom na Namibië gebring, waar hy waar hy twee vertonings in die hoofstad gelewer het en volgende ’n draai in Swakopmund gaan maak. Kevin het op die ouderdom van 16 as ’n platejoggie in sy tuisdorp Durban begin optree onder die alias Spindoctor. Ná hy in 2014 na Australië verhuis het, het Kevin se passie vir die verhoog en sy natuurlike talent vir komedie begin ontwikkel tot iets uniek. Hy het sedertdien al vir duisende aanhangers regoor die wêreld opgetree. Sy unieke kombinasie van musiek en komedie op die verhoog beloof werklik unieke vertonings.

Hy tree vanaand en op 19 Desember by Sound Garden in Swakopmund op.

Kaartjies is beskikbaar op quicket.co.za.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!