KIES 2017 SE WENDORP EN WEN N$27 000

Dani Booysen
Tot 17:00 op 2 Junie het elke Namibiër een stem om die wenner van vanjaar se Dorp van die Jaar-kompetisie (NTY2017) aan te wys.

Een gelukkige deelnemer kan N$27 000 wen – N$1 000 vir elke jaar van onafhanklikheid.

Tik die woord “Town” vooraan jou SMS, gevolg deur die naam van die dorp waarvoor jy stem. Kies uit:

• Lüderitz

• Ondangwa

• Otjiwarongo

• Swakopmund

Stuur jou SMS na 51500.

'n SMS kos N$3.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer