Kilus Nguvauva as Ovabanderu opperhoof ingesweer

Volg in sy vader se voetspore, ses jaar nadat hy oorlede is.
Gerine Hoff
Die adjunkminister van werke en vervoer, mnr. Kilus Karaerua Nguvauva, is as die opperhoof van die Ovambanderu tradisionele owerheid ingesweer. Hy volg in sy pa, Munjuka Nguvauva I
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer