Kinders bou hul vernuf in die saal
Bergfietsry
Andrew Poolman - Groot opgewondenheid en glimlagte op kindergesiggies was te sien by die eerste byeenkoms van die FNB bergfietsreeks vir skole, wat Vrydagmiddag afgeskop het.
Die roete by die Tony Rust-renbaan wes van Windhoek het deels uit teerpad en deels uit grondpad met ’n paar bulte bestaan. Hoewel die roete min tegniese vernuf vereis het, moes die voorlopers deurgaans hard werk om hul posisie teen die res te beskerm.
Die FNB-reeks is oop vir seuns en meisies van enige skool en maak voorsiening vir elke ouderdomsgroep vanaf onder 6 tot o.18. Solank deelnemers ’n fiets, valhelm, tekkies / fietsryskoene en skoolkleure het, is jy welkom.
Die somerhitte was ’n faktor vanaf die eerste wegspring om 14:30, met die onder 6’e se gesigsuitdrukkings wat gou na ernstige konsentrasie verander het.
Verreweg die twee grootste groepe inskrywings was by die seuns onder agt (33 ryers by die wegspringstreep) en die seuns o.10 (30 ryers).
Die mees spannende einde was egter die meisies onder 12-resies oor twee baanrondtes, waar Delsia Janse van Vuuren net-net voor Kylie Dickerson klaargemaak het en waar beide dieselfde tyd aangeteken het.
Die voorste uitslae was:
SEUNS ONDER 6 (een rondte)
1 Cody Heigan (DSW) 0:04:48
2 Ivor Chase (St. George) 0:04:50
3 Tristen van der Heuvel (Kinderhaus) 0:04:58
4 Patrick von Kunow (Kiga West) 0:05:32
5 David Jackman (St. George) 0:05:45
MEISIES ONDER 6 (een rondte)
1 Grace van der Merwe (Little Penguins) 0:06:17
2 Skylar Swanepoel (DHPS) 0:06:47
3 Nina Strohmenger (WAP) 0:06:46
SEUNS ONDER 8 (twee rondtes)
1 Max Heigan (Windhoek Gimnasium) 0:13:42
2 Joss Zondag (St. George) 0:13:43
3 Johan-Albert Vorster (Windhoek Gimnasium) 0:13:50
4 Luan Engelbrecht (Windhoek Gimnasium) 0:13:56
5 Christo Nell (Windhoek Gimnasium) 0:13:58
MEISIES ONDER 8 (twee rondtes)
1 Bea von Solms (Windhoek Gimnasium) 0:18:14
2 Lillian Kibbel (Kinderhaus) 0:18:17
3 Sanchia-Mai Brandt (Windhoek Gimnasium) 0:21:51
4 Helen Papendick (DHPS) 0:23:53
SEUNS ONDER 10 (twee rondtes)
1 Micah Chase (St. George) 0:16:10
2 Henry Chamberlain (St. Paul) 0:16:29
3 Franjo Steenkamp (Windhoek Gimnasium) 0:16:32
4 Nikolay Demtschuk (Windhoek Gimnasium) 0:18:12
5 Mike Baartman (Windhoek Gimnasium) 0:18:32
MEISIES ONDER 10 (twee rondtes)
1 Nicole Surén (Windhoek Gimnasium) 0:21:29
2 Elriné von Solms (Windhoek Gimnasium) 0:22:15
3 Chloé Dickerson (Windhoek Gimnasium) 0:22:37
4 Rista Genis (Parkies) 0:23:56
5 Bianca Nell (Windhoek Gimnasium) 0:24:09
SEUNS ONDER 12 (drie rondtes)
1 Roger Surén (Windhoek Gimnasium) 0:19:04
2 Marco Thiel (DHPS) 0:19:24
3 Nathan Chase (St. George) 0:19:58
4 Sean Lowe (DHPS) 0:21:51
5 Walter Alpers (DHPS) 0:23:51
MEISIES ONDER 12 (twee rondtes)
1 Delsia Janse van Vuuren (Windhoek Gimnasium) 0:14:58
2 Kylie Dickerson (Windhoek Gimnasium) 0:14:58
3 Rose-Marie Thiel (DHPS) 0:17:20
4 Carmi Pauw (Windhoek Gimnasium) 0:17:45
5 Marna van Zyl (Windhoek Gimnasium) 0:21:53
SEUNS ONDER 14 (vier rondtes)
1 Daniel Hahn (St. Paul) 0:24:07
2 Adrian Key (DSSW) 0:26:32
3 Justus Beulker (PSS) 0:27:12
4 Janré van Zyl (Windhoek Gimnasium) 0:33:41
5 Christopher Ferreira (Windhoek Gimnasium) 0:34:23
MEISIES ONDER 14 (drie rondtes)
1 Ada Kahl (Windhoek Affies hoërskool) 0:23:23
2 Laura Engling (DHPS) 0:25:32
3 Syrah Chamberlain (St. Paul) 0:26:45
4 Danika Wiese (Windhoek Gimnasium) 0:27:07
5 Catherine Brandt (Windhoek Gimnasium) 0:27:25
SEUNS ONDER 16 (vyf rondtes)
1 Bergran Jensen (Windhoek Gimnasium) 0:30:21
2 Ethan Le’strange (St. George) 0:31:45
3 Rayven Olivier (DSSW) 0:39:29
4 Rodney Stewe (Dagbreek Hoërskool) 0:42:20
5 Sven Riedel (DSSW) 0:32:50
MEISIES ONDER 16 (vier rondtes)
1 Monique du Plessis (Welwitschia Hoërskool) 0:27:37
2 Lené du Plessis (Windhoek Gimnasium) 0:34:50
SEUNS ONDER 18 (ses rondtes)
1 Hugo Hahn (St. Paul) 0:32:34
2 Dieter Koen (St. Paul) 0:34:50
3 Julian Nel (PPS Hoërskool) 0:35:47
4 James du Preez (Windhoek Gimnasium) 0:39:28
5 Benjamin Coury (St. Paul) 0:39:36
MEISIES ONDER 18 (vyf rondtes)
1 Marlynne Brandt (Windhoek Gimnasium) 0:44:19
• Byeenkoms nommer twee in die FNB-reeks word op Vrydag 1 Maart by Farm Windhoek, IGJ Trials gehou, met Windhoek Gimnasium as die aanbieders.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie