Kinders gaan gebuk onder armoede

Meer as die helfte van Namibiese kinders en 93,4% van Khoisansprekers is behoeftig, volgens die Multidimensionele Armoede-indeks.
Augetto Graig
Augetto Graig – Sowat 43,3% van die Namibiese bevolking gaan onder multidimensionele armoede gebuk.Meer as die helfte van Namibiese kinders (51,3%) word deur dié soort armoede b
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer