Kinders met partytjie verras
Kinders met partytjie verras

Kinders met partytjie verras

Tanja Bause
Tanja Bause - Die Ohlthaver & List-groep van maatskappye het Woensdag sowat 1 550 kinders van die Projekskool Moses Garoëb in die Havanna informele nedersetting in Windhoek met ''n spesiale kinderpartytjie verras. Die kinders het elk ''n skoolsak ontvang wat met toiletware en soetgoed gevul is, terwyl hulle ook met koeldrank en jogurt bederf is.

Dit was die eerste keer dat personeel van die O&L-groep die skool besoek het om saam met die leerlinge Kersfees te vier.

“Ons is al lank by die skool betrokke en help hulle waar ons kan. Broll van die O&L-groep het ook vir hulle ''n groot afdak opgerig waaronder hulle soggens kan ­vergader en pouses in die skaduwee kan sit,” het me. Patricia Hoeksema van die groep gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!