King Wagyu slag eerste osse

Ronelle Rademeyer
King Wagyu, van Bianca en Herman Nienaber (foto), het onlangs hul eerste twee Wagyu-osse laat slag. Die osse is op kraal afgerond met 'n spesiaal geformuleerde rantsoen wat marmering oor 'n tydperk van 17 maande bevorder het. Die osse is op 23 maande geslag en het lewendig onderskeidelik 647 en 615 kg geweeg, met 'n uitslagpersentasie van 63%. King Wagyu is 'n verskaffer van Desert Wagyu, wat aan Hartlief Namibia, Pick 'n Pay by Auas Valley en Maerua Superspar lewer. Foto's Verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!