Klein, maar getrain

Dani Booysen
William Klazen junior (5) van Windhoek is gister aangewys as die beste kindertouleier by die Windhoek Skou in die afdeling vir nul tot ses jaar. Hier is hy saam met sy pa, William senior. Die koei wat hy gelei het, Tsukoe, is deel van mnr. Charles !Urab van CHU Hatagob Simbra in die Kamanjab-distrik se stoet.

Ben-Luc Coetzee was tweede in die afdeling en Ben Goldbeck derde. Beide is ook vyf jaar oud.

Hou Agri-Monitor se Facebook-blad die week dop vir meer beriggewing oor die Windhoek skou.

Die ander deelnemers in die kategorie was Sofie Metzger (4) en haar boetie Hamish (3).

Wenners in die ander afdelings was as volg:

7-10 jaar: 1) Isabella Jacobs, 2) Michaela Seefeldt, 3) Ashanté Swanepoel.

11-14 jaar: 1) Franco Jansen van Vuuren, 2) Max Seefeldt.

15-18 jaar: 1) Janco van Tonder.

Komboro Kavari

Pedri van Tonder

Kommentaar

Republikein 2024-12-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 34° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 18° | 31° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 21° | 30° Tsumeb: 20° | 30° Otjiwarongo: 17° | 26° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 18° | 29° Gobabis: 21° | 31° Henties Bay: 15° | 22° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 15° | 24° Rehoboth: 19° | 32° Mariental: 22° | 35° Keetmanshoop: 19° | 35° Aranos: 24° | 35° Lüderitz: 14° | 28° Ariamsvlei: 21° | 36° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 20° | 31° Lubumbashi: 17° | 30° Mbabane: 18° | 26° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 25° Lilongwe: 20° | 33° Maputo: 22° | 32° Windhoek: 18° | 29° Cape Town: 19° | 25° Durban: 22° | 28° Johannesburg: 19° | 27° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 18° | 31° Harare: 19° | 25° #REF! #REF!