Klein maar getrein
Die beoordeling van die kinderhanteringsklasse in verskillende ouderdomsgroepe is jaarliks ''n groot trekpleister by die Windhoek Skou. Dit is vanjaar deur Henriëtte le Grange en Barend Dorfling in samewerking met FNB Namibia, die borg, behartig. Norbert Neumann was die ringmeester.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie