Klein Sussex maak sy wêrelddebuut

Archie Harrison Mountbatten-Windsor. Dís prins Harry en Meghan, hertogin van Sussex, se eersteling se name. Die paartjie het Woensdagmiddag in die St. Georgesaal in Windsorkasteel hul eersteling aan ’n klein groepie joernaliste gewys, waarna koningin Elizabeth haar agtste agterkleinkind ontmoet het. Archie is 'n verkorting van Archibald, terwyl Harrison "seun van Harry" beteken. Archie beteken "dapper en op die man af". Prins Harry het op 'n kort nuuskonferensie gesê ouerskap is ongelooflik en Meghan het na haar twee gunstelingmanne verwys. Foto’s Netwerk24/AP

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!