Kleurvolle Namib

Francoise Steynberg
Die bekroonde internasionale fotograaf John Mason het tydens sy fotografie-safari getiteld "Desert Living" vir die internasionale reistydskrif, Condé Nast, Namibië se mooiste materiaal in die Namibwoestyn en Kolmanskop afgeneem. Hy is in Londen, Engeland, gebaseer en van sy kliënte sluit in Hitachi, Mercedes-Benz, Virgin, Sony en HSBC. Lees ook op bladsy 3 van nog 'n woestynblom, Sossusvlei Desert Lodge, wat as een van 20 toplodges deur Condé Nast se lesers vir 'n toekenning genomineer is.

Kommentaar

Republikein 2024-11-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 32° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 33° Omaruru: 20° | 35° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 14° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 23° | 34° Mariental: 20° | 36° Keetmanshoop: 13° | 32° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 23° Ariamsvlei: 14° | 32° Oranjemund: 14° | 20° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 18° | 28° Mbabane: 18° | 35° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 28° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 22° | 38° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 19° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 32° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 32° Harare: 19° | 30° #REF! #REF!