Kleuterskool kry skenking van Meatco
Kleuterskool kry skenking van Meatco

Kleuterskool kry skenking van Meatco

Helené Bam
Meatco se Lewendehawe Verkrygingsdepartement het onlangs 'n splinternuwe klimraam, skryfbehoeftes, kruideniersware en speelgoed ter waarde van N$100 000 aan die Sanveld Kleuterskool in die Omahekestreek geskenk. Die skool is op Drimiopsis, sowat 40km noord van Gobabis geleë. Werknemers van die departement het ook self boeke, klere en meubels vir die skool se klaskamers geskenk. Die hoof van dié departement, mnr. Heiner Böhme, het tydens die oorhandiging gesê hy hoop die skenking kan vir die kinders 'n beter omgewing skep om in te leer. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!