Klink u2019n glasie Namibiese wyn
Klink u2019n glasie Namibiese wyn

Klink ’n glasie Namibiese wyn

Francoise Steynberg
Namibiese wynmakers het verlede Woensdagaand in Windhoek byeengekom om hul produkte ten toon te stel. Gaste kon proe aan uitmuntende, egte Nambiese produkte van Proud to be Namibian, Erongo Mountain Winery, Neuras N/a'an ku sê, Naute Kristall, Jagluiperdbewaringsfonds (CCF) en Orange Rivier Vineyards. Ook teenwoordig was die minister van staatsondernemings, mnr. Leon Jooste, en die adjunkminister van die omgewing en toerisme, mnr. Tommy Nambahu. Op die foto is dr. Rudie van Vuuren van N/a’n ku sê (links) en dr. Malan Lindeque, permanente sekretaris van die omgewing en toerisme, wie se idee die gesellige geleentheid was. Foto Francoise Steynberg

Kommentaar

Republikein 2024-12-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 37° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 21° | 25° Oshakati: 20° | 26° Ruacana: 21° | 27° Tsumeb: 20° | 27° Otjiwarongo: 17° | 25° Omaruru: 20° | 31° Windhoek: 19° | 27° Gobabis: 19° | 27° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 22° Rehoboth: 21° | 32° Mariental: 24° | 35° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 23° | 35° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 20° | 29° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 28° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 39° Windhoek: 19° | 27° Cape Town: 18° | 22° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 22° | 35° Harare: 22° | 33° #REF! #REF!