Klop dadelik op Facebook aan
Klop dadelik op Facebook aan

Klop dadelik op Facebook aan

Audrey Van Der Westhuizen
Klagte:

Ons is bly om so 'n supermark soos Woermann in Keetmans te hê met bekostigbare pryse. Jy spaar ­taxikoste, maar nou lyk dit of die winkel leierloos is, want die rakke is soms leeg, daar is pryse wat ontbreek by van die produkte, goedere staan in die gange en belemmer beweging en betaalpunte het soms net een of twee kassiere. Van die persone staan en gesels by die kiosk of in die stoorkamers. Party staan buite en rook. Groot asb. Woermann Windhoek, doen inspeksie of kry ­iemand met 'n ferm hand. Baie dankie.

Reaksie:

'n Woordvoerder vir die bestuur van Woermann Brock skryf:

Ons is baie dankbaar wanneer ons kliënte vir ons laat weet van probleme. Ons het personeel wat ons Facebook-blad beman en onmiddellik aandag gee aan klagtes, insette en versoeke. Maak asseblief met ons kontak daar. Baie dankie.

www.facebook.com/woermannbrock

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!