Klubwenners van oral mik vir Sun City
Gholf
Die Namibiese finaal van die Sanlam Kanker gholfuitdaging word môre by die baan van die Windhoek Buiteklub gespeel.
Elke klub in die land het vroeër ’n uitduntoernooi gehou waar sy wenners in die A-, B- en C-afdelings vir beide die mans- en die vrouekompetisies bepaal is.
Hierdie wenners spook dus môre sake uit om Namibië se kwalifiseerders te bepaal wat deurdring om elke Suid-Afrikaanse provinsie se streekwenners te gaan takel, in die nasionale eindronde wat op 8 en 9 Oktober by Sun City aangebied word.
Namibiese spelers het tevore goeie prestasies by die eindtoernooi behaal, deur hul afdelings te wen.
In sommige gevalle waar die klubwenners nie beskikbaar is om môre te speel nie, sal die klubkompetisie se naaswenner as plaasvervanger in aksie wees.
Môre se afslaantye is soos volg:
08:00 Antonius Amugongo (Oshakati), Pineas Kamati (Oranjemund), Gary Spinas (Tsumeb).
08:10 Kevin Wentzel (Walvisbaai), Frederick Le Grange (Omeya), Pieter Fox (Rössmund).
08:20 Lombard Koch (Okahandja), JC van Niekerk (Gobabis), Michael Hoeseb (Windhoek Buiteklub).
08:30 Faffa van Wyk (Mariental), Burger van Taak (Hentiesbaai), Gerson Hoaeb (Grootfontein).
08:40 H. Dowie, J. Amutenya, C. Anderson, A. Burger.
08:50 J. Crafford, S. Johns, Paul van Niekerk, M. du Plessis.
09:00 M. Joseph, B. Vollgraaff, F. Bredenhann, F. Katjimune.
09:10 I. Mavetera, W. Ludeke, P. Pretorius, A. Bezuidenhoudt.
09:20 F. Grobler, A. Vermeulen, H. Engling, S. Joubert.
09:30 C. van Lill, L. Killian, J. Engelbrecht, D. Khubas.
10:00 Wilma van der Merwe (Walvisbaai), Adri Pienaar (Omeya), Celonika Robinson (Windhoek Buiteklub).
10:10 Wilna Bredenhann (Hentiesbaai), Estelle Bothma (Walvisbaai), Anecia le Grange (Omeya).
10:20 Rina Knight (Swakopmund), Wilma Calitz (Gobabis), Heidi van Niekerk (Windhoek Buiteklub).
10:30 Caro du Plessis (Omeya), Lucille Abrahams (Rössmund), Eveline Paulino (Windhoek Buiteklub).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie