Kollig kalender

Elvira Hattingh
Nou aan die gang
» Die kunsuitstalling Luanda Nights deur Michael Pröpper is nog tot 1 Augustus in die boonste galery van die Nasionale Kunsgalery van Namibië (NAGN) aan die gang.
» Die kunsuitstalling My past, my present, my future deur ? verskeideinheid kunstenaars is tot 1 Augustus in die hoofgalery van die NAGN aan die gang.
» Die jaarlikse visuele kuns museumprogram (Avamp) bied tot 22 Augustus ? foto-uitstalling in die NAGN se onderste galery aan.
» Die kunsuitstalling Ghetto Soldiers is tot 13 Augustus by die College of the Arts (Cota) aan die gang. Kunstenaars wat aan die uitstalling deelneem, sluit in Lok Kandjengo, Petrus Amuthenu, Papa Shikongeni en Salinda Williams.
» Jo Rogge se kunsuitstalling getiteld UN/DECLARED UN/DESIRABLE is tans by die Franco Namibiese Kultuursentrum (FNCC) aan die gang.
» Die foto-uitstalling The Path to German Unification by die Goethe-sentrum duur tot 31 Julie.
» ‘n Kunsuitstalling deur Marita van Rooyen is tot 11 Augustus in die Jaguar Land Rover vertoonlokaal (444 Onafhanklikheidslaan) in Windhoek aan die gang.
» Organiseerders van die Namibiese Boekeskou (NBF) nooi plaaslike skrywers en belanghebbendes om deel van die skou te wees. Dit sal in September of Oktober in Windhoek aangebied word en belangstellendes moet voor 7 Augustus ? e-pos aan [email protected] stuur om hul belangstelling aan te dui.
» Die Omba-galery bied tot 31 Augustus weer sy gereelde Kersfees in Julie-kunsuitstalling aan. Vanjaar stal die !Ikoba Textiles Farm Project Kersfees-dekor, -ornamente en -geskenke uit.


Donderdag
» Pieter Naude, Juanita du Plessis se broer, en haar kinders Franja en Ruan, bring verskeie konserte van môre tot Saterdag 8 Augustus in Namibië op die planke. Die drie musikante begin môre in Walvisbaai ten bate van die Kidz Haven Shelter (Belinda 081 127 6586), gevolg deur ? optrede by Privaatskool Moria in Outjo (Corrie 081 284 0055) op Saterdag 1 Augustus en nog een by Otjiwarongo Hoërskool (Deon 081 128 3867) op Maandag 3 Augustus. Op 5 Augustus is hulle by die Ondangwa Sportsbar (Heila 081 550 0407), gevolg deur ? konsert op 6 Augustus by Primêre Skool Wilhelm Nortier in Grootfontein (Suret 081 255 4552). Vrydag 7 Augustus tree hulle by WHS op (Suzette 081 149 2858) en dan bied hulle ? finale konsert in die Rehoboth Gemeenskapsaal aan (Dennis 081 148 0377).
» Die Theatre Sports-komediegroep van Unam se drama-afdeling bied vandag om 19:00 die vertoning Beat the Brrr by die Franco Namibiese Kultuursentrum (FNCC) aan. Kaartjies kos N$30 vooraf by die FNCC en N$50 by die deur voor die konsert.
» Elke Donderdag bied die Warehouse Teater ‘n skemerkelkie-aand vanaf 16:00 tot 02:00 aan en toegang is gratis. Alle skemerkelkies word vir N$35 verkoop, met uitsondering van die Boiler Room-skemerkelkie wat N$25 kos.
» Die Windhoeker Männerchor oefen elke Donderdag om 18:15 by die SKW in Olympia. Indien u oor koorondervinding beskik of dalk ’n musiekinstrument bespeel, loer sonder enige verpligting in en kry ’n voorsmakie. (Roelof, 081 241 3917, [email protected] of Wolf, 081 122 2942, [email protected]).
» Die Jazz - Etcetera geleenthede by die Hilton se Kalabar vind elke Donderdag vanaf 19:00 tot 21:30 plaas en toegang is gratis. Die konserte is oop vir almal en geen toegangsgeld word gevra nie.


Vrydag
» Die kunsuitstalling Social Cohesion deur Papa Shikongeni word môre om 18:00 by die Cosdef Kunssentrum in Swakopmund deur die genooide spreker Tony Figueira geopen. Die uitstalling duur tot 22 Augustus.
» Die FNCC bied Vrydag 7 Augustus ? konsert deur Elemotho en die nuweling Jeff A.D tydens hul gereelde Akoestiese Vrydagaande aan. Die konsert begin om 20:00 en kaartjies kos N$40 vooraf en N$60 voor die konsert by die deur.
» NG Kerk Suiderhof hou ‘n outydse basaar op Vrydag 31 Julie en Saterdag 1 Augustus. Vrydag om 12:00 kan daar reeds gebraaide wors en sosaties gekoop word. Vrydagom 18:00 word van tuisgebak, poeding, vleis en ’n kerrie-en-rys-ete verkoop. Daar is ook gebraaide wors en sosaties beskikbaar. ’n Verskeidenheidskonsert deur plaaslike kunstenaars vind plaas. Saterdag vanaf 08:30 is daar verkope van baie vars vleis, sosaties, biltong en afvalpot. Oupa en ouma se tafel en tannie Lenie se bekende pannekoeke is van vroegoggend beskikbaar. Vir die jongspan is daar groot verrassings.
» Op Vrydag 7 en Saterdag 8 Augustus om 19:00 bied Dance Domain die produksie Evolution of Dance by die Nasionale Teater van Namibië (NTN) aan. Toegang kos N$120 vir volwassenes en N$80 vir kinders. Kaartjies is by Computicket en die Dance Domain-ateljee beskikbaar. Vir navrae, kontak Christelle (081 258 7128) of stuur ? e-pos na [email protected].


Saterdag
» Op Saterdag 1 Augustus word die rolprent The Eleventh Commandment: Thou Shalt Not Starve om 15:00 by die Goethe-sentrum vertoon. Die vertoning word voorafgegaan deur ? optrede deur die Greenwell Matongo-dansgroep. Toegang is gratis.
» Op Saterdag 8 Augustus word ? kaktus-skoonmaaksessie deur die Namibië Omgewings- en Wildlewevereniging aangebied. Dit begin om 08:00 en belangstellendes moet harke, tuinvurke, ou kartondose en handskoene bring. ? Begeleide staptog deur die Botaniese tuine sal ook vanaf 08:30 die dag aangebied word.
» Op Saterdag 8 Augustus word die Round Table Charity Shoot-out aangebied waartydens geld vir Noah (die Namibian Old Age Home) ingesamel sal word. Spanne van vyf spelers kan vir verfbalwedstryde inskryf. Die verrigtinge begin om 09:30 en dit kos N$2 800 per span. Besoek www.action.com.na om in te skryf of vir meer inligting.


Maandag
» Die kunstenaar Romeo Sinkala se kunsuitstalling The return of the fundi open op Maandag 3 Augustus om 18:30 by die FNCC se restaurant La bonne table. Toegang is gratis.
» Die Warehouse Teater bied elke Maandag om 20:00 ’n jazz-musiekaand getiteld Jazz Monday aan, met die Boiler Room se Jazz-musiekgroep wat besoekers vermaak. Toegang is gratis en die kroeg het “Happy Hour” tussen 16:00 en 20:00.
» Lyndans vir enkellopers en baldanslesse vir paartjies word Maandae vanaf 19:00 tot 20:00 (lyndans) en 20:00 tot 21:30 (baldanse) by die Goethe-sentrum aangebied. Vir meer inligting of besprekings, kontak Martina by 085 141 2555 of [email protected].


Dinsdag
» Op Dinsdag 4 Augustus word die rolprent Carte Blanche om 19:15 by die Goethe-sentrum vertoon. Toegang is gratis.
» Zumba-dansklasse word elke Dinsdag en Donderdag by die Warehouse Teater aangebied. Kontak Taimi by [email protected] vir meer inligting.


Woensdag
» Die rolprent Hannah Arendt word op Woensdag 5 Augustus om 18:30 by die FNCC vertoon. Op Woensdag 12 Augustus word die rolprent Behind Closed Doors vertoon, gevolg deur ? vertoning van die twee kortflieks, The Radio en w, op 19 Augustus. Toegang vir al die prente kos N$30.
» Elke Woensdag vanaf 18:00 word ’n akoestiese aand by Zenso Restaurant & Lounge Bar gehou waar musikante die geleentheid het om met drie akoestiese instrumente en ’n sanger hul talente te kom wys. Klanktoerusting word voorsien en toegang is gratis. Kunstenaars wat wil optree, moet op Maandae bespreek en oudisies aflê. Skakel 081 689 4575 of 081 314 5953.

Kommentaar

Republikein 2024-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad | Rayo Vallecano 3 vs 1 Osasuna SerieA: SS Lazio 2 vs 1 Hellas Verona | Parma 2 vs 3 Udinese Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 37° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 14° | 33° Omaruru: 13° | 33° Windhoek: 12° | 29° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 10° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:02, High tide: 11:41, Low Tide: 18:01, High tide: 00:18 Swakopmund: 11° | 13° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:00, High tide: 11:39, Low Tide: 17:59, High tide: 00:16 Walvis Bay: 10° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:00, High tide: 11:38, Low Tide: 17:59, High tide: 00:15 Rehoboth: 8° | 27° Mariental: 10° | 25° Keetmanshoop: 8° | 22° Aranos: 8° | 26° Lüderitz: 10° | 34° Ariamsvlei: 8° | 21° Oranjemund: 9° | 27° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 17° | 37° Mbabane: 8° | 10° Maseru: 4° | 11° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 16° | 19° Windhoek: 12° | 29° Cape Town: 12° | 19° Durban: 12° | 17° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 23° | 36° Harare: 19° | 32° Currency: GBP to NAD 23.11 | EUR to NAD 19.43 | CNY to NAD 2.47 | USD to NAD 17.43 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.84 | USD to AOA 926.84 | USD to BWP 13.21 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.47 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1838.95 Up +1.41% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14088.04 Up +0.64% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 591.57/OZ UP +1.26% | Copper US$ 4.31/lb UP +1.62% | Zinc US$ 2 937.80/T UP 1.06% | Brent Crude Oil US$ 74.98/BBP UP +2.72% | Platinum US$ 988.82/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad | Rayo Vallecano 3 vs 1 Osasuna SerieA: SS Lazio 2 vs 1 Hellas Verona | Parma 2 vs 3 Udinese Weather: Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 37° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 14° | 33° Omaruru: 13° | 33° Windhoek: 12° | 29° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 10° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:02, High tide: 11:41, Low Tide: 18:01, High tide: 00:18 Swakopmund: 11° | 13° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:00, High tide: 11:39, Low Tide: 17:59, High tide: 00:16 Walvis Bay: 10° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:00, High tide: 11:38, Low Tide: 17:59, High tide: 00:15 Rehoboth: 8° | 27° Mariental: 10° | 25° Keetmanshoop: 8° | 22° Aranos: 8° | 26° Lüderitz: 10° | 34° Ariamsvlei: 8° | 21° Oranjemund: 9° | 27° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 17° | 37° Mbabane: 8° | 10° Maseru: 4° | 11° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 16° | 19° Windhoek: 12° | 29° Cape Town: 12° | 19° Durban: 12° | 17° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 23° | 36° Harare: 19° | 32° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.11 | EUR to NAD 19.43 | CNY to NAD 2.47 | USD to NAD 17.43 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.84 | USD to AOA 926.84 | USD to BWP 13.21 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.47 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1838.95 Up +1.41% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14088.04 Up +0.64% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 591.57/OZ UP +1.26% | Copper US$ 4.31/lb UP +1.62% | Zinc US$ 2 937.80/T UP 1.06% | Brent Crude Oil US$ 74.98/BBP UP +2.72% | Platinum US$ 988.82/OZ UP +2.19%