Kollig kalender
Nou aan die gang
» Die Namibië Wetenskaplike Vereniging bied nog tot môre ’n nasionale wetenskapsfees aan.
?» Die jaarlikse visuele kuns museumprogram (Avamp) bied tot 22 Augustus ’n foto-uitstalling in die Nasionale Kunsgalery van Namibië (NAGN) se onderste galery aan.
?
» Die foto-uitstalling Explorations in food and cooking deur die kosskrywer en fotograaf Christie Keulder is nog tot 4 Julie by die Franco Namibiese Kultuursentrum (FNCC) se restaurant La Bonne Table aan die gang. Toegang is gratis.
?
» Argitek en kunstenaar Elke le Roux se nuwe kunsuitstalling Rising Giants is nog tot 24 Julie by die splinternuwe House of Arts /Frametique Kunsgalery aan die gang. Die galery is in eenheid 52 van Hyper Motor City oorkant Ferreira’s Kwekery geleë en is op weeksdae oop vanaf 08:30 tot 17:00 en op Saterdae van 09:00 tot 12:00.
?
» Die kunsuitstalling Ghetto Soldiers is tot 13 Augustus by die College of the Arts (Cota) aan die gang. Kunstenaars wat aan die uitstalling deelneem, sluit in Lok Kandjengo, Petrus Amuthenu, Papa Shikongeni en Salinda Williams.
?
» Vandag om 20:00 vier die Free Your Mind-komediegroep sy sewende bestaansjaar met die vertoning Le Chokola by die Warehouse Teater. Kaartjies kos N$70 vooraf by Computicket of die NTN-kaartjiekantoor en N$100 by die deur voor die konsert.
?
» Elke Donderdag bied die Warehouse Teater ’n skemerkelkie-aand vanaf 16:00 tot 02:00 aan en toegang is gratis. Alle skemerkelkies word vir N$35 verkoop, met uitsondering van die Boiler Room-skemerkelkie wat N$25 kos.
?
» Die Windhoeker Männerchor oefen elke Donderdag om 18:15 by die SKW in Olympia. Indien u oor koorondervinding beskik of dalk ’n musiekinstrument bespeel, loer sonder enige verpligting in en kry ’n voorsmakie. (Roelof, 081 241 3917, [email protected] of Wolf, 081 122 2942, [email protected]).
?
» Die Jazz–Etcetera geleenthede by die Hilton se Kalabar vind elke Donderdag vanaf 19:00 tot 21:30 plaas en toegang is gratis. Die konserte is oop vir almal en geen toegangsgeld word gevra nie.
?
» As deel van die Inspiring Young Imaginations-program word die kortflieks vir kinders, Hisab, The Animal Party en The Legend of Ngong Hills, op Vrydag 3 Julie om 14:30 en Saterdag 4 Julie om 10:00 by onderskeidelik die HISA Gemeenskapsentrum in Okuryangava en die FNCC Cinema vertoon. Toegang kos N$5 vir kinders en N$15 vir volwassenes.
?» Vanaf Vrydag 31 Julie tot 2 Augustus bied word ’n NWG-uitstappie op die voetspore van Henno Martin in die woestyn aangebied.
?
» Die bekende Suid-Afrikaanse mansgroep Adam met Namibiër Hugo Ludik, Kyle Grant en Reynardt Hugo is op Saterdag 4 Julie in Windhoek vir hul “winterwarm” konsert by die Warehouse Teater. Kaartjies vir hul konsert by die Warehouse Teater is by die Biltong Shop in Maerua Inkoopsentrum of aanlyn by www.staytoday.com.na/events/adams-hot-winter-concert te koop. Hou ook hul Facebook-blad dop om te sien watter kompetisies aangebied word.
?
» Op Saterdag 11 Julie is Ray Dylan en Dusty Dixon op die verhoog by die Goose's Nest. Die plaaslike kunstenaar Koos Van Zyl begin die verrigtinge om 15:00. Daarna tree Dusty Dixon vir ’n uur lank op, met Ray Dylan wat van 17:00 tot 18:00 by hom op die verhoog is. Kaartjies kos N$120 vir volwassenes en N$50 vir kinders onder 12, met ’n spesiale aanbod van N$100 per persoon indien ’n tafel vir 10 persone bespreek word. Die Goose's Nest Kiosk sal wegneemetes en braaivleis bedien. Besprekings, kaartjie-aankope en navrae kan by Jan Gous (081 127 1031) of Amanda Gous (081 128 0097) gedoen word.
?» ’n Gratis storieverteluur by die FNCC word vir kinders tussen die ouderdom van 6 en 11 jaar op Saterdag 11 Julie om 10:00 aangebied. Moseline Kavetu sal ’n storie oor die lewe van diere in Namibië voorlees.
?
» Suiderhof se Kerkfunksie vind op Vrydag 31 Julie plaas. ’n Ete en konsert deur Namibiese kunstenaars soos Riaan du Toit, Shannon Grellmann, Sanet Lambrechts en The Chords (’n a capella-groep) word aangebied. Almal us welkom. Vir meer inligting, kontak die kerkkantoor (061 251 414).
?» Die Warehouse Teater bied elke Maandag om 20:00 ’n jazz-musiekaand getiteld Jazz Monday aan, met die Boiler Room se Jazz-musiekgroep wat besoekers vermaak. Toegang is gratis en die kroeg het “Happy Hour” tussen 16:00 en 20:00.
?
» Lyndans vir enkellopers en baldanslesse vir paartjies word Maandae vanaf 19:00 tot 20:00 (lyndans) en 20:00 tot 21:30 (baldanse) by die Goethe-sentrum aangebied. Vir meer inligting of besprekings, kontak Martina by 085 141 2555 of [email protected].
?
» Zumba-dansklasse word elke Dinsdag en Donderdag by die Warehouse Teater aangebied. Kontak Taimi by [email protected] vir meer inligting.
?
» Anchen Wille Dansakademie bied die teaterproduksie Decade of Dance vanaf Woensdag 8 Julie tot Saterdag 11 Julie by die Nasionale Teater van Namibië (NTN) aan om hul tienjaarherdenking te vier. ’n Oggendkonsert word ook op die 11de aangebied. Kaartjies is by die NTN teen N$100 elk beskikbaar.
?
» AfricAvenir en die Franco Namibiese Kultuursentrum (FNCC) bied ’n kortfliek-aand op Woensdag 8 Julie om 18:30 by die FNCC Cinema aan. Die kortflieks wat vertoon sal word, sluit in Everything Happens For A Reason (2013), Tjitji (2014) en Where There’s Smoke (2015). Die geleentheid is ook die premiere van die kortflieks Where there is Smoke en Looking for Nelao.
?
» Sanet Lambrechts stel haar CD Rooi Kalaharisand op 1 Julie 18:00 vir 18:30 by Caffe Brazza bekend tesame met hul Birthday Bash. ’n Spesiale spyskaart word die aand aangebied en die CD sal te koop wees. Besprekings kan gedoen word by Caffe Brazza (061 247 123) of by lse (081 122 0588).
?
» Elke Woensdag vanaf 18:00 word ’n akoestiese aand by Zenso Restaurant & Lounge Bar gehou waar musikante die geleentheid het om met drie akoestiese instrumente en ’n sanger hul talente te kom wys. Klanktoerusting word voorsien en toegang is gratis. Kunstenaars wat wil optree, moet op Maandae bespreek en oudisies aflê. Skakel 081 689 4575 of 081 314 5953.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie