Kollig kalender

Elvira Hattingh
?» Organiseerders van die Namibiese Boekeskou (NBF) nooi plaaslike skrywers en belanghebbendes om deel van die skou te wees. Dit sal in September of Oktober in Windhoek aangebied word en belangstellendes moet voor 7 Augustus ’n e-pos aan [email protected] stuur om hul belangstelling te toon.
?» ’n Kunsuitstalling deur Marita van Rooyen is tot 11 Augustus in die Jaguar Land Rover vertoonlokaal (444 Onafhanklikheidslaan) in Windhoek aan die gang.
?
» Die kunsuitstalling Ghetto Soldiers is tot 13 Augustus by die College of the Arts (Cota) aan die gang. Kunstenaars wat aan die uitstalling deelneem, sluit in Lok Kandjengo, Petrus Amuthenu, Papa Shikongeni en Salinda Williams.
?
» Die jaarlikse visuele kuns museumprogram (Avamp) bied tot 22 Augustus ’n foto-uitstalling in die NAGN se onderste galery aan.
?
» Jo Rogge se kunsuitstalling getiteld UN/DECLARED UN/DESIRABLE is tans by die Franco Namibiese Kultuursentrum (FNCC) aan die gang.
?
» Romeo Sinkala se kunsuitstalling The Return of the Fundi is nog tot 29 Augustus by die FNCC se restaurant La bonne table aan die gang.
?
» Die Omba-galery bied tot 31 Augustus weer sy gereelde Kersfees in Julie-kunsuitstalling aan. Vanjaar stal die !Ikoba Textiles Farm Project Kersfeesdekor, -ornamente en -geskenke uit.



?
» Vandag om 20:00 tree die komediegroep Free YourMind by die Warehouse Teater op. Kaartjies is vooraf teen N$70 by Computicket of die NTN kaartjiekantoor te koop en sal teen N$100 by die deur voor die konsert verkoop word.
?
» Pieter Naude, Juanita du Plessis se broer, en haar kinders Franja en Ruan bring verskeie konserte tot Saterdag 8 Augustus in Namibië op die planke. Die drie musikante bied nog vanaand by Primêre Skool Wilhelm Nortier in Grootfontein (Suret 081 255 4552) ’n konsert aan, gevolg deur een môre by WHS (Suzette 081 149 2858) en ’n finale konsert in die Rehoboth Gemeenskapsaal (Dennis 081 148 0377).
?
» Elke Donderdag bied die Ware­house Teater ’n skemerkelkie-aand vanaf 16:00 tot 02:00 aan en toegang is gratis. Alle skemerkelkies word vir N$35 verkoop, behalwe die Boiler Room-skemerkelkie wat N$25 kos.
?
» Die Windhoeker Männerchor oefen elke Donderdag om 18:15 by die SKW in Olympia. Indien u oor koorondervinding beskik of dalk ’n musiekinstrument bespeel, loer sonder enige verpligting in en kry ’n voorsmakie. (Roelof, 081 241 3917, [email protected] of Wolf, 081 122 2942, [email protected]).
?
» Die Jazz-Etcetera geleenthede by die Hilton se Kalabar vind elke Donderdag vanaf 19:00 tot 21:30 plaas en toegang is gratis. Die konserte is oop vir almal.



?
» Gospel Mission Ministries, Windhoek, is die gasheer van die Worship Missions-konferensie wat vanaf môre tot Sondag 9 Augustus plaasvind. Die doel van die konferensie is die bewusmaking van ware aanbidding, maar ook profetiese aanbidding volgens Johannes 4 vers 23. Die genooide sprekers is Pastore Judson Oliveira, Wendell Calvalho en Ruidemberg Navaes – almal van Brasilië. Daar sal ook plaaslike sprekers van Namibië betrokke wees. Die geleenthede vind by die Gospel Mission Kerk (hoek van Visarend- en Tiptolstraat 521, Khomasdal) op Vrydag om 19:00 plaas, Saterdag vanaf 09:00 tot 12:00 en weer vanaf 19:00. Die laaste geleentheid vind op Sondag om 09:00 plaas. Vir navrae, skakel 061 214 960 of 081 1498 670 of stuur ’n e-pos aan [email protected].
?
» ’n Konsert deur die Suid-Afrikaanse kunstenaar Mel Botes getiteld Seasons Of Fire of Vuurseisoene word môre en Saterdag om 20:00 by die Warehouse Teater aangebied. Saam met hom tree die bekende Johan Kelber asook verskeie Namibiese musikante op. Klassieke werke deur Bach, Beethoven, Vivaldi en Mozart sal met ’n rock-invloed aangebied word. Kaartjies kos N$250 en is be­skikbaar by www.staytoday.com.na of die Biltong Shop in Maerua-inkoopsentrum. Die konsert word ten bate van die Brain Palsy Trust aangebied.
?
» Die Goethe-sentrum bied môre weer sy gereelde “Night under the stars” aan. Môre vanaf 19:00 vermaak Priscilla “Dessert Queen” toeskouers. Toegang kos N$20.
?
» Die FNCC bied môre ’n konsert deur Elemotho en die nuweling Jeff A.D tydens hul gereelde Akoestiese Vrydagaande aan. Die konsert begin om 20:00 en kaartjies kos N$40 vooraf en N$60 voor die konsert by die deur.
?
» Môre en Saterdag 8 Augustus om 19:00 bied Dance Domain die produksie Evolution of Dance by die Nasionale Teater van Namibië (NTN) aan. Toegang kos N$120 vir volwassenes en N$80 vir kinders. Kaartjies is by Computicket en die Dance Domain-ateljee be­skikbaar. Kontak Christelle (081 258 7128) of stuur ’n e-pos na [email protected].
?
» Die Concerto Festival deur die College of the Arts (Cota) met solis Nicole D’Oliveira (viool) wat saam met die Nasionale Simfonieorkes sal optree, vind op Vrydag 14 en Saterdag 15 Augustus om 19:00 by die NTN plaas. Kaartjies kos N$100 vir volwassenes en N$50 vir kinders en bejaardes.



?
» Die plaaslike musikant Grappi tree Saterdag om 20:00 by die Warehouse Teater se Boiler Room op. Toegang is gratis en vanaf 16:00 tot 19:00 is dit “Happy Hour” by die Warehouse.
?
» Op Saterdag 8 Augustus word ’n kaktus-skoonmaaksessie deur die Namibië Omgewings- en Wildlewevereniging aangebied. Dit begin om 08:00 en belangstellendes moet harke, tuinvurke, ou kartondose en handskoene bring. ’n Begeleide staptog deur die Botaniese Tuine sal ook vanaf 08:30 die dag aangebied word.
?
» Op Saterdag 8 Augustus word die Round Table Charity Shoot-out aangebied waartydens geld vir Noah (die Namibian Old Age Home) ingesamel sal word. Spanne van vyf spelers kan vir verfbalwedstryde inskryf. Die verrigtinge begin om 09:30 en dit kos N$2 800 per span. Besoek www.action.com.na om in te skryf of vir meer inligting.


?» Die kunsuitstalling Colourless deur die Kubaan Yasiel Palomino Perez open op Maandag 10 Augustus om 18:30 in die FNCC-galery. Dit duur tot 28 Augustus.
?
» Die Warehouse Teater bied elke Maandag om 20:00 ’n jazz-musiekaand getiteld Jazz Monday aan, met die Boiler Room se Jazz musiekgroep wat besoekers vermaak. Toegang is gratis en die kroeg het “Happy Hour” tussen 16:00 en 20:00.
?
» Lyndans vir enkellopers en baldanslesse vir paartjies word Maandae vanaf 19:00 tot 20:00 (lyndans) en 20:00 tot 21:30 (baldanse) by die Goethe-­sentrum aangebied. Vir meer inligting of besprekings, kontak Martina by 085 141 2555 of [email protected].


?
» Zumba-dansklasse word elke Dinsdag en Donderdag by die Warehouse Teater aangebied. Kontak Taimi by [email protected] vir meer inligting.



?
» Op Woensdag 12 Augustus om 18:30 word die Namibiese première van Behind Closed Doors, ’n Marokkaanse rolprent, by die FNCC Cinema gehou. Dit word deur FNCC en AfricAvenir vertoon en toegang kos N$30.
?
» Elke Woensdag vanaf 18:00 word ’n akoestiese aand by Zenso Restaurant & Lounge Bar gehou waar musikante die geleentheid het om met drie akoestiese instrumente en ’n sanger hul talente te kom wys. Klanktoerusting word voorsien en toegang is gratis. ­Kunstenaars wat wil optree, moet op Maandae bespreek en oudisies aflê. Skakel 081 689 4575 of 081 314 5953.

Kommentaar

Republikein 2024-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad | Rayo Vallecano 3 vs 1 Osasuna SerieA: SS Lazio 2 vs 1 Hellas Verona | Parma 2 vs 3 Udinese Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 37° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 14° | 33° Omaruru: 13° | 33° Windhoek: 12° | 29° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 10° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:02, High tide: 11:41, Low Tide: 18:01, High tide: 00:18 Swakopmund: 11° | 13° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:00, High tide: 11:39, Low Tide: 17:59, High tide: 00:16 Walvis Bay: 10° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:00, High tide: 11:38, Low Tide: 17:59, High tide: 00:15 Rehoboth: 8° | 27° Mariental: 10° | 25° Keetmanshoop: 8° | 22° Aranos: 8° | 26° Lüderitz: 10° | 34° Ariamsvlei: 8° | 21° Oranjemund: 9° | 27° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 17° | 37° Mbabane: 8° | 10° Maseru: 4° | 11° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 16° | 19° Windhoek: 12° | 29° Cape Town: 12° | 19° Durban: 12° | 17° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 23° | 36° Harare: 19° | 32° Currency: GBP to NAD 23.11 | EUR to NAD 19.43 | CNY to NAD 2.47 | USD to NAD 17.43 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.84 | USD to AOA 926.84 | USD to BWP 13.21 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.47 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1838.95 Up +1.41% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14088.04 Up +0.64% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 591.57/OZ UP +1.26% | Copper US$ 4.31/lb UP +1.62% | Zinc US$ 2 937.80/T UP 1.06% | Brent Crude Oil US$ 74.98/BBP UP +2.72% | Platinum US$ 988.82/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad | Rayo Vallecano 3 vs 1 Osasuna SerieA: SS Lazio 2 vs 1 Hellas Verona | Parma 2 vs 3 Udinese Weather: Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 37° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 14° | 33° Omaruru: 13° | 33° Windhoek: 12° | 29° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 10° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:02, High tide: 11:41, Low Tide: 18:01, High tide: 00:18 Swakopmund: 11° | 13° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:00, High tide: 11:39, Low Tide: 17:59, High tide: 00:16 Walvis Bay: 10° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:00, High tide: 11:38, Low Tide: 17:59, High tide: 00:15 Rehoboth: 8° | 27° Mariental: 10° | 25° Keetmanshoop: 8° | 22° Aranos: 8° | 26° Lüderitz: 10° | 34° Ariamsvlei: 8° | 21° Oranjemund: 9° | 27° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 17° | 37° Mbabane: 8° | 10° Maseru: 4° | 11° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 16° | 19° Windhoek: 12° | 29° Cape Town: 12° | 19° Durban: 12° | 17° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 23° | 36° Harare: 19° | 32° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.11 | EUR to NAD 19.43 | CNY to NAD 2.47 | USD to NAD 17.43 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.84 | USD to AOA 926.84 | USD to BWP 13.21 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.47 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1838.95 Up +1.41% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14088.04 Up +0.64% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 591.57/OZ UP +1.26% | Copper US$ 4.31/lb UP +1.62% | Zinc US$ 2 937.80/T UP 1.06% | Brent Crude Oil US$ 74.98/BBP UP +2.72% | Platinum US$ 988.82/OZ UP +2.19%