Kollig Kalender
» ’n Begeleide toer van die Botaniese Tuine vind môre vanaf 08:00 tot 11:00 plaas. Toegang is gratis. Vir meer inligting skakel 061 226 871 of 081 128 9031 of e-pos [email protected].
?
» ’n Konsert deur die groep Song Starz met Lise Ehlers, Priscilla The Namibian Dessert Queen en Brothers Anthony vind môre vanaf 20:00 by die HEC Headquarters, Dr. Kenneth David Kaundastraat 131, Windhoek, plaas. Toegang is N$100.
?
» ’n Klassieke musiekkonsert getiteld Classics@the Castle vind môre vanaf 17:00 by die Heinitzburg Hotel plaas. Die konserte is samestellings van klassieke musiek van die 18de, 19de
en 20ste eeu. Toegang is gratis.
?
» Die Autism Association of Namibia bied op 14 Februarie vanaf 09:00 tot 15:30 ’n slypskool vir skrywers getiteld Families and Ancestors: Telling and writing your stories aan. Dr. Dorian Haarhoff, ’n skrywer en voormalige dosent in Engels, bied die kursus aan. Vir verdere inligting skakel Petra by 081 279 3639 of e-pos [email protected]. Dit kos N$750 met verversings
ingesluit.
?
» Die fotografie-uitstalling getiteld Stronger than Words, open op 15 Februarie by die FNCC-galery. Die bekende fotografiedosent Djunior Svane en sy studente stal hulle werke in samewerking met Nicky Marais van die kunstekollege (Cota) en Werner Hillebrecht, ’n Namibiese historikus en erfeniskonsultant, uit. Die uitstalling handel oor die geskiedenis van fotografie, die geskiedenis van fotografie in Namibië en kontemporêre fotografie en sluit swart en wit foto’s in wat vanaf 1827 dateer. Toegang is gratis.
?
» Women of Namibia, Dominic von Stösser se fotografie-uitstalling, is nog tot 3 Maart by Restaurant La Bonne Table te sien. Toegang is gratis.
?
» ’n Russiese rolprentfees word vanaf 15 tot 19 Februarie om 16:00 by die Goethe-sentrum aangebied. Toegang is gratis.
?
» Die Cantare Audire kamermusiekkoor sal weer hierdie jaar optredes hou. Repetisies word Maandae vanaf 19:30 tot 21:30 in die musiekkamers van die DHPS in Windhoek gehou en het op 25 Januarie begin. Ledegeld is N$250 per maand. Vir verdere inligting kontak Ernst van Biljon by 081 129 1311 of [email protected].
?
» Die Warehouse Teater bied elke Maandag om 20:00 ’n jazz-musiekaand getiteld Jazz Monday aan, met die Boiler Room se Jazz-musiekgroep wat besoekers vermaak. Toegang is gratis en die kroeg het “Happy Hour” tussen 16:00 en 20:00.
?
» Lyndans vir enkellopers en baldanslesse vir paartjies word Maandae vanaf 19:00 tot 20:00 (lyndans) en 20:00 tot 21:30 (baldanse) by die Goethe-sentrum aangebied. Vir meer inligting of besprekings, kontak Martina by 085 141 2555 of [email protected].
?
» Die Kubaanse kunstenaar Yasiel Palomino se uitstalling getiteld Colourful open vanaf 18:30 op 9 Februarie by die Nasionale Kunsgalery van Namibië.
?
» Op 9 Februarie bied Multiple Scleroses Namibia om 19:00 ’n praatjie by Fresh & Wild Utopia aan. Die spesialis Joy Moorehead van Seattle in die VSA bespreek die verband tussen dieet, inflammasie en chroniese siektes. Siektetoestande soos veelvoudige sklerose, diabetes, migraines, PDS, hoë cholesterol, hoë bloeddruk, hoë en lae bloedsuiker, angs en depressie, velsiektes, sinusprobleme, uitputting, outisme, artritis en outo-immuunversteurings word bespreek. Toegang is N$100 en verversings word verskaf. Vir meer inligting skakel Bianca Özcan by 081 296 4844 of [email protected] of Pierre Blaauw by 081 242 2504.
?
» Zumba-dansklasse word elke Dinsdag en Donderdag by die Warehouse Teater aangebied. Kontak Taimi by [email protected] vir meer inligting.
?
» Vanaf 17 tot 19 Februarie vind die internasionale Design Indaba Festival 2016 by die NTN-ouditorium plaas. Hierdie jaarlikse fees stel sedert 1995 die wêreld se skitterendste ontwerptalent ten toon. Toegang vir 3 dae kos N$1 030, 1 dag kos N$380, 2 dae kos N$630 en 2 kaartjies vir die hele fees kos N$1 880.
?
» In die rolprent Get Low wat vanaf 18:30 op 17 Februarie by die FNCC draai, word ’n volksverhaal, fabel en legende verweef oor die geheimsinnige kluisenaar van Tennessee wat sy eie begrafnis gehou het . . . terwyl hy nog geleef het. Toegang is N$30.
?
» Elke Woensdag vanaf 18:00 word ’n akoestiese aand by Zenso Restaurant & Lounge Bar gehou waar musikante die geleentheid het om met drie akoestiese instrumente en ’n sanger hul talente te kom wys. Klanktoerusting word voorsien en toegang is gratis. Kunstenaars wat wil optree, moet op Maandae bespreek en oudisies aflê. Skakel 081 689 4575 of 081 314 5953.
?» Die kunsuitstalling getiteld 1884 - 1915: An Artistic position het op 4 Februarie by die Nasionale Kunsgalery van Namibië geopen. Dié uitstalling wat deur Spunk Seipel saamgestel is, is ’n dialoog deur Namibiese en Duitse kunstenaars oor die Duitse koloniale era in Namibië.
» Elke Donderdag bied die Warehouse Teater ’n skemerkelkie-aand vanaf 16:00 tot 02:00 aan en toegang is gratis. Alle skemerkelkies word vir N$35 verkoop, met uitsondering van die Boiler Room- skemerkelkie wat N$25 kos.
?
» Die Windhoeker Männerchor oefen elke Donderdag om 18:15 by die SKW in Olympia. Indien u oor koorondervinding beskik of dalk ’n musiekinstrument bespeel, loer sonder enige verpligting in en kry ’n voorsmakie. (Roelof, 081 241 3917, [email protected] of Wolf, 081 122 2942, [email protected]).
» Die Botaniese Vereniging bied op 18 Februarie vanaf 19:00 ’n praatjie deur Coleen Mannheimer oor die Convolvulaceae-plantgroep by die lesingsaal van die NBRI aan. Toegang is gratis.
?
» Die Jazz-Etcetera geleenthede by die Hilton se Kalabar vind elke Donderdag vanaf 19:00 tot 21:30 plaas en toegang is gratis. Die konserte is oop vir almal.
?
» Die jong jazz-musikant Susy Eises tree op 19 Februarie vanaf 20:00 by die FNCC-terras op. Kaartjies kos N$50 indien vooraf bespreek en N$70 by die ingang.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie