Kollig kalender

Elvira Hattingh
?
» Die kunsuitstalling Ghetto Soldiers is tot vandag by die College of the Arts (Cota) aan die gang. Kunstenaars wat aan die uitstalling deelneem, sluit in Lok Kan­djengo, Petrus Amuthenu, Papa Shikongeni en Salinda Williams.
?» Die jaarlikse visuele kuns museum­program (Avamp) bied tot 22 Augustus ’n foto-uitstalling in die NAGN se onderste galery aan.
?
» Jo Rogge se kunsuitstalling getiteld UN/DECLARED UN/­DESIR­ABLE is tans by die Franco Namibiese Kultuursentrum (FNCC) aan die gang.
?
» Romeo Sinkala se kunsuitstalling The Return of the Fundi is nog tot 29 Augustus by die FNCC se restaurant La bonne table aan die gang.
?
» Die Omba-galery bied tot 31 Augustus weer sy gereelde Kersfees in Julie-kunsuitstalling aan. Vanjaar stal die !Ikoba Textiles Farm Project Kersfees-dekor, ornamente en geskenke uit.
?
» Die kunsuitstalling Colourless deur die Kubaan Yasiel Palomino Perez is tot 28 Augustus by die FNCC-galery aan die gang.



?
» ’n Uitstalling van ’n versameling geskenkte Erich Mayer-kuns­werke open vandag om 18:30 by die Nasionale Kunsgalery van Namibië (NAGN) en bevat werke ouer as 'n honderd jaar. Die kunswerke sal deel van die NAGN se permanente versameling vorm en die uitstalling bied aan Namibiërs ’n geleentheid om die kunswerke te geniet en te bestudeer. Die uitstalling sal tot 29 Augustus duur.
?
» ’n Praatjie oor geestesversteurings word vandag om 18:30 by die FNCC deur dr. Mattia Fumanti aangebied. Dit vorm deel van haar geestesversteuringsprojek in die land. Debatvoering en die ver­toning van ’n kortrolprent sal ook aangebied word.
?
» ’n Musiekkonsert deur die kuns­tenaar NJ Planetarium word vandag om 19:00 by die Hilton Kalabar aangebied. Toegang is gratis.
?
» Vandag om 19:00 bied dr. Sem Shikongo, direkteur van toerisme (ministerie van die omgewing en toerisme) ’n praatjie getiteld “An empirical investigation into the factors critical to the effective­ness of ABS implementation at the national and international levels” by die Namibië Weten­skaplike Vereniging aan. Dit is die tweede aflewering van sy praatjie. Toegang is gratis.
?
» Elke Donderdag bied die Warehouse­ Teater ’n skemerkelkie-­aand vanaf 16:00 tot 02:00 aan en toegang is gratis. Alle skemerkelkies word vir N$35 verkoop, met uitsondering van die Boiler Room-skemerkelkie wat N$25 kos.
?
» Die Windhoeker Männerchor oefen elke Donderdag om 18:15 by die SKW in Olympia. Indien u oor koorondervinding beskik of dalk ’n musiekinstrument bespeel, loer sonder enige verpligting in en kry ’n voorsmakie. (Roelof, 081 241 3917, [email protected] of Wolf, 081 122 2942, [email protected]).
?
» Die Jazz - Etcetera geleenthede by die Hilton se Kalabar vind elke Donderdag vanaf 19:00 tot 21:30 plaas en toegang is gratis. Die konserte is oop vir almal.



?
» ’n Musiekkonsert deur die kuns­tenaar NJ Kandaha word vandag om 19:00 by die Hilton Kalabar aangebied. Toegang is gratis.
?
» Die Concerto Festival deur die College of the Arts (Cota) met solis Nicole D’Oliveira (viool) wat saam met die Nasionale Simfonieorkes sal optree, vind op Vrydag 14 en Saterdag 15 Augustus om 19:00 by die NTN plaas. Kaartjies kos N$100 vir volwassenes en N$50 vir kinders en bejaardes.
?
» Op Vrydag 21 Augustus om 20:00 bied die FNCC ’n konsert deur die Da-mâi Dans-ensemble aan. Toegang kos N$40 vooraf en N$60 by die deur voor die konsert.
?
» One Flew Over the Cuckoo’s Nest, die laaste van twee internasionale­ toneelstukke deur Can (Committed Artists of Namibia), sal vanjaar as deel van sy jaarlikse teaterfees van 27 tot 29 Augustus by die Ultimate-teater op die planke gebring word. Kaartjies kos N$100 per persoon en is by die akteurs be­skikbaar.



?
» Op Saterdag 22 Augustus­ hou die FNCC ’n Heldedag-storievertel­geleentheid vir kinders tussen die ouderdom van 6 en 11 jaar. Helvi Wheeler sal kinders vanaf 10:00 meer oor onder andere Kaptein Hendrik Witbooi, dr. Sam Nujoma en Mama Kakurukaze Mungunda vertel.



?» Op Maandag 24 Augustus om 18:00 word die gereelde kuns­praatjie by die FNCC aangebied. Die keer gaan dit oor die skep van 'n geïllustreerde kinderboek, Jahohora, deur kunstenaar Romeo Sinkala. Toegang is gratis en die boek sal tydens die geleentheid te koop wees.
?
» Die Warehouse Teater bied elke Maandag om 20:00 ’n jazz-­musiekaand getiteld Jazz Monday aan, met die Boiler Room se Jazz-musiekgroep wat be­soekers vermaak. Toegang is gratis en die kroeg het “Happy Hour” tussen 16:00 en 20:00.
?
» Lyndans vir enkellopers en baldanslesse vir paartjies word Maandae vanaf 19:00 tot 20:00 (lyndans) en 20:00 tot 21:30 (baldanse) by die Goethe-sentrum aangebied. Vir meer inligting of besprekings, kontak Martina by 085 141 2555 of [email protected].


?
» Op Dinsdag 18 Augustus om 18:00 word ’n praatjie oor die bewaring van wildehonde by die FNCC aangebied. Dit vorm deel van sy tweemaandelikse parkpraatjies. Toegang is gratis.
?
» Op Dinsdag 18 Augustus word die Duitse rolprent Dragon's Food/Drachenfutter met Engelse onderskrifte om 19:15 by die Goethe-­sentrum vertoon. Toegang is gratis.
?
» Zumba-dansklasse word elke Dinsdag en Donderdag by die Warehouse Teater aangebied. Kontak Taimi by [email protected] vir meer inligting.



?
» Die Nasionale Kunsgalery van Namibië (NAGN) bied van 19 tot 29 Augustus die Tulipamwe-­kunstenaarslypskool by die Gobabeb navorsings- en opleidingsentrum aan, waarna ’n kunsuitstalling by die galery gehou sal word. ’n Ope ateljeedag sal op 28 Augustus gehou word sodat kunsstudente, kunstenaars en ander belanghebbendes mekaar kan ontmoet. Die daaropvolgende kunsuitstalling open op Dinsdag 1 September by die NAGN.
?
» Elke Woensdag vanaf 18:00 word ’n akoestiese aand by Zenso Restaurant & Lounge Bar gehou waar musikante die geleentheid het om met drie akoestiese instrumente en ’n sanger hul talente te kom wys. Klanktoerusting word voorsien en toegang is gratis. Kuns­tenaars wat wil optree, moet op Maandae bespreek en oudisies aflê. Skakel 081 689 4575 of 081 314 5953.

Kommentaar

Republikein 2024-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad | Rayo Vallecano 3 vs 1 Osasuna SerieA: SS Lazio 2 vs 1 Hellas Verona | Parma 2 vs 3 Udinese Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 37° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 14° | 33° Omaruru: 13° | 33° Windhoek: 12° | 29° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 10° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:02, High tide: 11:41, Low Tide: 18:01, High tide: 00:18 Swakopmund: 11° | 13° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:00, High tide: 11:39, Low Tide: 17:59, High tide: 00:16 Walvis Bay: 10° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:00, High tide: 11:38, Low Tide: 17:59, High tide: 00:15 Rehoboth: 8° | 27° Mariental: 10° | 25° Keetmanshoop: 8° | 22° Aranos: 8° | 26° Lüderitz: 10° | 34° Ariamsvlei: 8° | 21° Oranjemund: 9° | 27° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 17° | 37° Mbabane: 8° | 10° Maseru: 4° | 11° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 16° | 19° Windhoek: 12° | 29° Cape Town: 12° | 19° Durban: 12° | 17° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 23° | 36° Harare: 19° | 32° Currency: GBP to NAD 23.11 | EUR to NAD 19.43 | CNY to NAD 2.47 | USD to NAD 17.43 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.84 | USD to AOA 926.84 | USD to BWP 13.21 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.47 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1838.95 Up +1.41% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14088.04 Up +0.64% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 591.57/OZ UP +1.26% | Copper US$ 4.31/lb UP +1.62% | Zinc US$ 2 937.80/T UP 1.06% | Brent Crude Oil US$ 74.98/BBP UP +2.72% | Platinum US$ 988.82/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad | Rayo Vallecano 3 vs 1 Osasuna SerieA: SS Lazio 2 vs 1 Hellas Verona | Parma 2 vs 3 Udinese Weather: Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 37° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 14° | 33° Omaruru: 13° | 33° Windhoek: 12° | 29° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 10° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:02, High tide: 11:41, Low Tide: 18:01, High tide: 00:18 Swakopmund: 11° | 13° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:00, High tide: 11:39, Low Tide: 17:59, High tide: 00:16 Walvis Bay: 10° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:00, High tide: 11:38, Low Tide: 17:59, High tide: 00:15 Rehoboth: 8° | 27° Mariental: 10° | 25° Keetmanshoop: 8° | 22° Aranos: 8° | 26° Lüderitz: 10° | 34° Ariamsvlei: 8° | 21° Oranjemund: 9° | 27° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 17° | 37° Mbabane: 8° | 10° Maseru: 4° | 11° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 16° | 19° Windhoek: 12° | 29° Cape Town: 12° | 19° Durban: 12° | 17° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 23° | 36° Harare: 19° | 32° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.11 | EUR to NAD 19.43 | CNY to NAD 2.47 | USD to NAD 17.43 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.84 | USD to AOA 926.84 | USD to BWP 13.21 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.47 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1838.95 Up +1.41% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14088.04 Up +0.64% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 591.57/OZ UP +1.26% | Copper US$ 4.31/lb UP +1.62% | Zinc US$ 2 937.80/T UP 1.06% | Brent Crude Oil US$ 74.98/BBP UP +2.72% | Platinum US$ 988.82/OZ UP +2.19%