Kombat betoog oor huur
Inwoners van Kombat het vandag 'n protesoptog deur die dorp gehou om hul ontevredenheid te kenne te gee oor 'n nuwe huurooreenkoms deur Kombat Village Properties namens Knowledge Katti wat die dorp gekoop het. Die inwoners dring aan op die koopooreenkoms en het die regering gevra om in te gryp.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie