Komsberg se wenspan
Komsberg se wenspan

Komsberg se wenspan

Die sokkerspan bekend as C.H. Civils van Komsberg naby Ariamsvlei was laas naweek die wenspan van die Onafhanklikheidstoernooi waaraan agt spanne van die omgewing aan die suidgrens van Namibië deelgeneem het. C.H. Civils het in die eindstryd vir Zama-Zama met 2-1 geklop. Voor die toernooi is T-hemde vir die Onafhanklikheidstoernooi op Komsberg deur C.H. Civils se hoof van gesondheid en veiligheid, mnr. Willem Gert Eiman (heel regs), namens die firma se besturende direkteur, mnr. Chris Heydt, oorhandig. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!