Koninklikes besoek Duitsland
Koninklikes besoek Duitsland

Koninklikes besoek Duitsland

NAMPA
Prins William en Catherine, hertog en hertogin van Cambridge, en hul kinders, prins George en prinses Charlotte, kom by die Tegel-lughawe in Berlyn, Duitsland, aan. Die koninklike paar het gister middagete saam met kanselier Angela Merkel genuttig as deel van Brittanje se diplomasie om betrekkinge tussen Brittanje en die Europese Unie voor Brexit te verstewig. Op die vierdaagse toer is hulle ook na Pole geneem waar hulle gedenktekens van die Tweede Wêreldoorlog besoek het. - Foto Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!