Koopkrag met FNB
Koopkrag met FNB

Koopkrag met FNB

Gerine Hoff
FNB Namibia is die eerste bank om die aankoop van vooruitbetaalde krag via sy digitale kanale (aanlyn, selfoon, OTMs, .mobi en die FNB-toep) op Lüderitz aan te bied. Me. Desery van Wyk, die bestuurder van selfoonbankwese by FNB Namibia, sê: “Ons verkoop gerief aan kliënte, aangesien hulle nou krag vir Lüderitz se kragmeters kan koop, waar ook al hulle mag wees." Saam met Van Wyk (middel) is die hoof uitvoerende beampte van die Lüderitz-dorpsraad, me. Aunie Gideon, en mnr. Thomas Shipepe, strategiese beampte (finansies) van FNB. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!