Kosgebrek dra by tot robvrektes
Kosgebrek dra by tot robvrektes

Kosgebrek dra by tot robvrektes

Elvira Hattingh
Wetenskaplikes is redelik seker dat 'n uiterste voedseltekort een van die redes is waarom massa-aborsies en vrektes tans onder die robbe teen die Namibiese kus voorkom. Hierdie robwyfie is naby Lüderitz deur me. Jessica Kemper van Lüderitz Marine Research afgeneem. Sy was glo erg getraumatiseer toe haar welpie­ doodgebore is en het eindelik self ook gevrek. Lees die berig op bl. 3.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!