Krag vir die ekonomie
Krag vir die ekonomie

Krag vir die ekonomie

Dani Booysen
Vuisvoos verbruikers en besighede het die laaste jare aan slegte ekonomiese nuus gewoond geraak.

‘n Verlaging in die prys van grootmaat-elektrisiteit, al is dit klein, is goeie nuus. Dit is die eerste keer sedert 1983 dat die tarief verlaag is.

Ongelukkig is dit nie ‘n uitgemaakte saak dat die verligting na verbruikers en besighede oorgedra gaan word nie. Of dit gaan gebeur, sal afhang van streeksverspreiders en plaaslike owerhede se eie kragsomme.

Veral in Windhoek is daar steeds ontevredenheid oor hoe min deursigtigheid daar in 2018 met die hoofstad se begroting was. Om ‘n streekverspreider vir elektrisiteit in die Khomasstreek te vestig, is ‘n ou plan, met geen aanduiding wanneer dit ooit geïmplementeer sal word nie. Weens bykomende kostes kan so ‘n stap elektrisiteit duurder maak.

Bekostigbare elektrisiteit, teen ‘n prys so na as moontlik aan die werklike koste, is soos die prys van ander basiese dienste ‘n belangrike dryfveer vir groei en werkskepping. As basiese diens moet dit ook vir huishoudings bekostigbaar wees.

Me. Foibe Namene, uitvoerende hoof van die Elektrisiteitsbeheerraad (ECB), se verwagting dat kragpryse min of meer dieselfde gaan bly, dui nie op noemenswaardige verligting nie. As waghond sal die ECB verbruikers en besighede in ag moet neem wanneer hy verspreiders en munisipaliteite se prysaansoeke oorweeg.

Soos in Suid-Afrika, lê ‘n groot deel van die antwoord in gesonde mededinging deur meer private opwekkers van elektrisiteit te betrek.

So sê ander

3 Mei 2019

The only ‘cure’ for Caster Semenya is to let her compete

Elite athletes depend on natural physical gifts that endow them with various combinations of strength, balance, flexibility and speed, honed by endless hours of training.

But in the case of Caster Semenya, the reigning Olympic champion in the women’s 800 meter race, the rules have turned topsy-turvy. The star runner has an unusual condition that imbues her – naturally – with very high levels of the hormone testosterone.

Society is beginning to understand that gender is more fluid than previously believed. And this raises complicated issues in sports and other arenas.

Semenya is a woman – no one disputes that. And she should not have to hobble the person she is or take unnecessary medications to fit a particular notion of what hormone levels are OK for a woman to have. Higher testosterone levels could help male athletes, too, but no one is talking about restricting those.

Semenya is a naturally gifted female athlete, and yet the court has decided that this particular way of being gifted and female isn’t acceptable. It’s the ruling, not the athlete, that has strayed over the line this time.

• LOS ANGELES TIMES

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!