Krag weer aan op Rundu
Krag weer aan op Rundu

Krag weer aan op Rundu

Dani Booysen
Elektrisiteittoevoer is volgens die Namibiese Persagentskap (Nampa) na Rundu se sakesentrum en die Tutungeni-buurt herstel.
Volgens NamPower kon hulle uiteindelik vasstel dat ‘n kompartement van die substasie uitgebrand het.
‘n Mobiele substasie is Dinsdag vanaf Okatope na Rundu geskuif, terwyl ‘n ondersteuningspan ook uit Windhoek na die Kavango-Oos moes opruk.
NamPower het opnuut verskoning vir die kragonderbreking gemaak wat Maandagoggend begin het.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!