Kreeffees begin môre op Lüderitz
Die jaarlikse Kreeffees skop môre (Vrydag) op Lüderitz af en duur tot Dinsdag (2 Mei). Die program sluit ’n ekspo, die verkoop van smullekker kreef en ander seekos, asook ’n vuurwerkvertoning Saterdagaand in.
Verskeie sokkerwedstryde en strandpartytjies by Aeroplane Beach is ook op die program.
Verskeie sokkerwedstryde en strandpartytjies by Aeroplane Beach is ook op die program.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie