Krieketfees wag op jong Namibiërs
Die seuns het die voorreg gehad om senior nasionale spelers se hand te skud, wat hulle voorspoed vir die onderskeie kompetisies toegewens het.
Krieket Namibië het verlede Vrydag by Windhoek Hoërskool se FNB Vegkopstadion amptelik nasionale kleure aan verskeie spelers oorhandig.
Eagle-spelers soos Stephen Baard, Zhivago Groenewald, Bernard Scholtz, Jan Frylinck, JJ Smit, Ben Shikongo, Zane Green en Picky Ya Frans was by verskeie groepe betrokke, wat sportsakke aan hulle oorhandig het.
Twee stelle proewe is gehou om die spanne in die 0.13-, o.15- en o.19-ouderdomsgroepe saam te stel, wat vandeesmaand die kolwe in Suid-Afrika en Botswana gaan laat klap.
Die twee o.19-spanne sal onderskeidelik na Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal en Sasolburg in die Vrystaat reis.
Die o.15A’s se bestemming is Oos-London, terwyl die B- en C-spanne na Durbanville, Wes-Kaap, en Sasolburg mik.
Die o.13A’ en -B’s reis ook na die Wes-Kaap waar die spanne hulself in Worcester gaan toets.
Die C- en D-spanne vetrek na Gaborone, Botswana, vir die ondervinding van ’n leeftyd.
Die toerspanne
Die Namibiese o.19A-span vertrek op 16 Desember na Krieket Suid-Afrika (KSA) se o.19-Coca-Cola Khaya Majola-krieketfees in Pietermaritzburg, wat tot 20 Desember duur.
Namibië o.19A-span: Ramon Wilmot, JC Balt, Dian Neethling (paaltjiewagter), Nicol Loftie-Eaton, Jan-Izak de Villiers, Matthew de Gouveia, Waylan Cloete, Mauritius Ngupita (onderkaptein), Addo Ita, Divan la Cock (kaptein), Ettienne Beukes, Stefan Bezuidenhout, Scott Winborn. Afrigter: Fortune Matawu, spanbestuurder en hulpafrigter: Lauritz Haccou.
Die Namibiese o.19B-span het Saterdag na ’n interprovinsiale o.17- en o.19-krieketfees op Sasolburg vertrek, wat tot vandag duur.
Namibië o.19B-span: Jaden Cloete, Janes van Zyl, André Siepker, Jan Ivan van Dyk, Julio Karamata, Armand Schietekat (o.kapt), Raine Raath, Xavier van Wyk (kapt. en paaltjiewagter), Renier Bosman, Johannes Erasmus, Quincy Beukes, Vincent Murapo, Wehan Odendaal. Afrigter: Justus Hangula, spanbestuurder: Juané Grobler.
Die Namibiese o.15A-span vertrek vandag na KSA en Momentum se nasionale o.15-krieketweek in Oos-Londen, wat tot 9 Desember aangebied word.
Namibië o.15A-span: Hansie de Villiers, Alexander Busing-Volschenk, Lu-Hendro de Waal, Gerhard Janse van Rensburg (paaltjiewagter), William Lottering, Ryan Moffett, Jack Parker (o.kapt.), Romano Paulus, Dirkie Theunissen (kaptein), André van Niekerk, Jeremia Shilongo, Van der Merwe Tromp, Christiaan Delport. Afrigter: Lauritz Haccou, spanbestuurder: Nolene Winborn.
Die Namibiese o.15B-span vertrek op 8 Desember na die T20 Festive Season Bash in Durbanville, wat tot 11 Desember gespeel word.
Namibië o.15B-span: Jack Brassell (o.kapt.), Ben Burger, Zacheo Jansen van Vuuren, Markus Haihambo, Graham Cilliers, SW Kuhn, JW Visagie (paaltjiewagter), Rehan Bezuidenhout, Junior Kariata, Dylan Leicher (kapt.), Olange Nanjedi, Chris Fourie. Afrigter: Calum Gunning, spanbestuurder: Gerhard Lötter.
Die Namibiese o.15C-span het Saterdag na ’n interprovinsiale o.17- en o.19-krieketfees op Sasolburg vertrek, wat tot vandag aangebied word.
Namibië o.15C-span: Heinrich Geldenhuys (o.kapt.), Simon Shikongo, Dian Jacobs, Dandré du Plessis, Joshua Bester, Albert Engelbrecth, Allastair Gurirab (paaltjiewagter), Victor Ngitombwa, Pieter Kotzé, Henry van Wyk (kapt.), Connor Murphy. Afrigter: Mika Mutumbe, spanbestuurder: Salomé Swart
Die Namibiese o.13A- en o.13B-spanne vertrek vandag na die Feedem / De Tuinen PS-krieketfees op Worcester, wat tot 9 Desember duur.
Namibië o.13A-span: CF van Rooyen, Waldo Human, Jandré Botha, Adriaan Louw (kapt.), Nicholas van der Colff, Zack von Wielligh (paaltjiewagter), Kristin Louw (o.kaptein), Waldré Kotzé, Hanro Badenhorst, Curtis Beukes, Perlo Hitiraukunga, Kamburona Tjinonongo. Afrigter: Albert Mwembwe, spanbestuurder: Eloise du Plooy.
Namibië o.13B: Matteo de Castro, Merwe van Wyk, Ben Brassell, Tayton Saunders (paaltjiewagter), Franko Bergh, Ewan Lombaard (o.kaptein), Roché Brand (kapt.), Francois du Plessis, Aloys Kazimbu, Mogino Gowaseb, Frans Fillipus. Afrigter: Keith Kondo, spanbestuurder: Tsungai Chadzinya.
Die Namibiese o.13C- en o.13D-spanne vertrek op 8 Desember om aan ’n T20-krieketfees in Botswana deel te neem, wat tot 15 Desember aanhou.
Namibië o.13C-span: Wian Buhr (paaltjiewagter en o.kaptein), Dan Brassell, Julian McLoud, Wilco Wilken (kapt.), Nico Pieters, Abner Siseso, Marcelo Awaseb, Paulus Kapuka, Juan Kotze, Tiaan van der Westhuizen. Afrigter: Justus Hangula, spanbestuurder: Malan Kruger
Namibië o.13D-span: Hans-Dieter Rakow, Stefan du Plessis (kapt.), Jan-Daniel de Villiers, Jano Erasmus, Lihan Horn (paaltjiewagter en o.kaptein), Johan du Plessis, Theron van Dyk, Marianos Moses, Jacques Peters, Aidan Kotzé, Luan Oosthuizen. Afrigter: Maryke Short; spanbestuurder: Wilhelm Tuhafeni.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie