Krit kuier saam
Die Afrikaanse boekgespreksgroep Krit kom ongeveer sewe keer per jaar bymekaar om gesprekke oor onlangse Afrikaanse boeke te voer.
Vanjaar se afsluiting was op 20 Oktober gehou waar Ingrid van Graan Amy Schoeman se nuutste boek Epic Land bespreek het.
Epic Land is ’n kunswerk wat uit sewe fotoportefeuljes bestaan met ’n teks by elkeen wat deur Amy geskryf is. Sy het ook van bekende plaaslike digters soos onder andere Kobus Lombard, Piet van Rooyen en Dorian Haarhoff se werk by van die fotos gebruik gemaak.
Dié feestelike geleentheid is deur ongeveer 40 gaste bygewoon wat heerlik saam gekuier het.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie