Kunene streekskou was reuse sukses
Privaatskool Moria het op 12 en13 September die Kunene-streekskou by Sophienhof Lodge aangebied.
Moria se graad 9-klas het hulle eie entrepeneurskraampies gehad. Hulle moes hulle eie produkte kies, bemarking hanteer, hul kraampie verfraai en alle verkope behartig. Die kinders het baie inisiatief aan die dag gelê met heerlik tuisgemaakte eet- en drinkgoed.
Moria se graad 11-klas moes ook die Beesloop en die graad 10’e die ‘Raai wat die bees se gewig is’-kompetisie hanteer.
Die twee dae was volgepak met vlugbalkompetisies, perdesport, ’n bergfietspretrit, boog- en skyfskietkompetisie, ‘n talentkompetisie, heerlike musiek en ‘n aanhoudende gekuier tussen ou vriende.
Daar was hierdie jaar ‘n rekord aantal beeste (41 beeste) en kleinvee-inskrywings gewees.
Eandro Lottering en Chris van Rooyen het die beoordeling van die grootvee behartig.
Die uitslae was soos volg:
Vroulike interras kalfkampioene:
Eerste plek: Horsti Gossouw (Brahmaan)
Tweede plek: Horsti Gossouw (Brahmaan)
Derde plek: Danie Jansen van Vuuren (Brahmaan)
Manlike interras kalfkampioene:
Eerste plek: Carina Jansen van Vuuren met haar Dexter
Tweede plek: Quintin du Preez se Limousine
Derde plek: Danie Jansen van Vuuren met sy Brahmaan
Vroulike junior interraskampioen:
Eerste plek: Willem Groenewaldt se wit Brahmaanvers
Tweede plek: Danie Jansen van Vuuren se wit Brahmaanvers
Derde plek: Horsti Gossouw met sy Brahmaan
Manlike junior interraskampioene :
Eerste plek: Piet Coetzee (Charolais)
Tweede plek: De Wet Mouton (Afrikaner)
Derde plek: Horsti Gossouw (Brahmaan)
Vroulike senior interraskampioene:
Eerste plek: Carina Jansen van Vuuren (Dexter)

Manlike senior interraskampioen:
Eerste plek: Daantjie (Weerlig) Jansen van Vuuren se Brahmaan
Tweede plek: Carina Jansen van Vuuren se Dexter
Derde plek: Willem Groenewaldt se Simmentaler
Die groot kampioene van die dag:
Vroulik : Carina Jansen van Vuuren (Dexter)
Manlik : Daantjie Jansen van Vuuren (Brahmaan) -foto
Die reserwe kampioene van die dag:
Piet Coetzee – manlike (Charolais)
Horsti Gossouw – vroulik (Brahmaan)
Kleinveetelers wat uitgestal het:
Piet Coetzee
Daantjie (Weerlig) Jansen van Vuuren
Danie Jansen van Vuuren

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie