Kunste kry 'n hupstoot
Kunste kry 'n hupstoot

Kunste kry 'n hupstoot

Gerine Hoff
Die Arts Performance Centre (APC) op Tsumeb het ’n borgskap van N$30 000 van Dundee Precious Metals Tsumeb ontvang wat gebruik gaan word vir die aanbieding van die sentrum se jaarlikse talentskou.
Die APC bied musieklesse in marimba-, struik- en blaasinstrumente, harp sowel as beeldende kunste vir kinders aan.
“Kinders van verskillende agtergronde kom in die namiddae by die sentrum bymekaar om musiek te maak en kuns te leer. Hulle tree ook by verskeie sosiale geleenthede in die dorp op,” het sentrum se direkteur me. Lis Hidber gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!