Kus steier onder hittegolf
Die kus steier onder 'n hittegolf met ooswindtoestande wat sedert Saterdag hewige sandstorms veroorsaak. Dagtemperature van tot 45°C is gerapporteer. Die Namibiese weerkantoor het 'n weerwaak vir vandag uitgereik waarin gewaarsku word dat winderige en bloedige warm weer steeds oor die kus en Namibwoestyn sal voortduur. Foto Facebook/I love Swakopmund
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie