Kusdorp gaan opnuut dreun

Tydrenne
Tielman van Lill
Tielman van Lill – Walvisbaai-motorklub bied môre sy Namcor Swakop-tydren oor 95 kilometer en agt spesiale sneldele aan, wat die tweede ronde van die nasionale kampioenskap vir 2021-2022 is.

Die eerste van die 19 deelnemende spanne sal om 10:30 vir die eerste sneldeel (SS1) by die Namcor-vulstasie wegspring. Die laaste sneldeel (SS8) spring om 15:05 by die Go Kart-bane weg.

DIE SPANNE

Karre (S1 tot S4): 1 Allan Martin (bestuurder/Maretha Olivier (navigator). 2 Gino Meyer/Riaan Hennop. 3 Dewet du Plessis/Willem Hugo. 4 Oswaldo Mendes/Cecil Koorts. 5 Jaco Redelinghuys/Derek Jacobs. 6 Paul Oosthuizen/Johan du Plessis. 7 Jan Everson/JP Robinson. 8 Jannie Coetzee/George Coetzee. 9 Gert Coetzee/Frikkie Koegelenberg. 10 Steven Marnevick/Jodine van Zyl.

Veldvoertuie (CR1 2x4, CR2 4x4): 1 Dirk Redman/Flippie Liebenberg. 2 Rolf Pretorius/Kai Pretorius. 3 Morné Oosthuizen/Ettiene van der Heever. 4 Jacques Kruger/Roche Louw. 5 Attie de Jager/Frikkie Engelbrecht. 6 Wido Bartsch/Raymond Fourie. 7 Werner Bartsch/Christel Fourie. 8 Ewald Bisschoff/Hein Bisschoff. 9 Jandré Dippenaar/Melvin Gous.

DIE SNELDELE
SS1 Namcor (10:30), SS2 Daggabos 1 (10:50), SS3 MX 1 (11:05), SS4 Skietbaan (12:00), SS5 Railway (12:20), SS6 Daggabos 2 (13:50), SS7 MX 2 (14:05), SS8 Go Kart (15:05).Die Namcor Swakop-tydren word met die steun van J&P Hydraulics, Malan’s Meat Products, Sealconsultingengineers, Sky-Way en die Namibiese Motorsportfederasie moontlik gemaak.

[email protected]

FOTO
Jaco Redelinghuys en Derek Jacobs (navigator) sal môre in Swakopmund vir die eerste keer in 'n lang tyd weer sy S4-klas 4x4 Toyota Yaris los laat. Foto Tielman van Lill
Kaart deur Walvisbaai-motorklub verskaf.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!