Kusspan raap tweede oorwinning op
Die tweede ronde van Krieket Namibië se eendagliga (50 beurte) is Saterdag afgehandel, met seges vir die Welwitschias en Wanderers.
Tielman van Lill - Die MR24/7 Welwitschias van die kus het Saterdag op naweek 2 sy tweede sege in Krieket Namibië se premierliga vir eendagkrieket gesmaak toe hy CCD Tigers van Wi
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie