Kwota-stank in visserye onthul

Duisende gelekte dokumente toon onder meer dat die minis­ter van visserye en mariene hulpbronne glo omkoopgeld vir viskwotas ontvang het.
Catherine Sasman
'n Internasionale skandaal het losgebars met die ­vry­stelling van meer as 30 000 WikiLeaks-­dokumente wat wys hoe 'n maatskappy in Ysland, ­SAMHERJI, oor 'n tydperk van ses ja
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer