KYK: WHS 100 jaar, Ludik-broers se roerende lied

Andrew Poolman
Die sangers Stefan Ludik en Hugo Ludik het op Donderdagaand 16 Maart ’n eerste uitvoering gelewer van die lied wat hulle as oudskoliere ter viering van Windhoek Hoërskool se 100-jarige vieringe geskryf het.
Die sangers het opgetree by 'n dinee waar vier van WHS se grootste lewende sportlegendes (die naelloper Gerhard Barnard, swemmer Dorothea Neumeister en rugbyspelers Chris Badenhorst en Jacques Burger) vereer is.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer