Laaste kans vir N$1 000 die naweek
Laaste kans vir N$1 000 die naweek

Laaste kans vir N$1 000 die naweek

Andrew Poolman
Lesers kan nog tot afskoptyd vandag die eindtelling tussen die Cheetahs en die Pumas raai om N$1 000 in Republikein se Carling Curriebeker-rugbyraai los te slaan.

Vroeër die week is die WP 'n gevoelige slag tuis toegedien toe die Streeptruie met 30-28 deur die Griekwas geklop is.

Nadat twee weke gelede se prysgeld na die eindstryd oorgedra is omdat geen deelnemers aan die wenvoorwaardes voldoen het nie, was daar die afgelope week opnuut 'n kolskoot-inskrywing. Jacobus Fisch van Keetmanshoop het die telling van 26-22 tussen die Pumas en Griekwas op die tiekie voorspel.

Môre se wedstryd tussen die Sharks en die Lions is gekanselleer.

Kyk hiernaas hoe om deel te neem.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!