Lady Pohamba Private Hospitaal staak tydelik inentings
Die Lady Pohamba Private Hospitaal (LPPH) in Windhoek, een van verskeie immuniseringspunte teen Covid-19 in die hoofstad, het tydelik inentings gestaak omdat dit nie meer voorraad entstowwe van die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste ontvang het nie. Die uitvoerende direkteur in die ministerie, mnr. Ben Nangombe, het gesê die veldtog hier is op ys tot verdere kennisgewing en afhangend van die aanvul van dosisse.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie