Laerskool Elim se hart is pienk
Onderwysers van die Laerskool Elim in Windhoek het onlangs hul eie ''Pienkdag'' gehou om hul ondersteuning aan kankerlyers te betoon. Me. Annemarie Alcock-Martins (voor regs), wat borskanker het, en Me. Pamela Davids (voor links), wat kolonkanker het, het elk ''n motiveringspraatjie gelewer. Die skool het ná afloop van die geleentheid N$5 030 aan die Kankervereniging van Namibië (CAN) geskenk. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie