Land Rover's toer deur Kaza
Die Land Rover Experience Tour skop op 1 November by die Popa-valle in die Noorde af. Tussen 16 tot 20 Land Rovers sal vir veertien dae die Kavango-Zambezi-oorgrensbewaringsgebied (Kaza) deurkruis en weer by Namibia Wildlife Resorts (NWR) kamp by die Popa-valle eindig. Dit is ’n reis van sowat 2 300 kilometer.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie