'Landbou gaan werk skep? Moenie laf wees nie'

Volgens 'n landbou-ekonoom is die huidige algemeen aanvaarde werkskeppingsvermoë van die landbou net so belaglik soos die bewering dat die landbou 'n miljoen werksgeleenthede kan skep.
Fanie Brink Werksgeleenthede in die landbou sal oor die volgende dekade dramaties daal weens die abnormale uitvloei van arbeid.Dit kan toegeskryf word aan die ­uiterste ekonomies
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer