Larisa Oosthuizen is land se nr. 1 breinboffin
Larisa Oosthuizen is land se nr. 1 breinboffin

Larisa Oosthuizen is land se nr. 1 breinboffin

Ronelle Rademeyer
Henriëtte Lamprecht - Die minister van onderwys, kuns en kultuur, me. Katrina Hanse Imarwa, het vanoggend (Woensdag) die uitslae van die graad 12-leerlinge wat vanjaar die NSSCH-eksamen afgelê, in Windhoek bekend gemaak.
’n Totaal van 16 314 kandidate het vanjaar eksamens vir een of meer hoërvlak-vakke vir die Senior Sekondêre Sertifikaat afgelê. Uit dié kandidate het 65,8% ’n minimumpunt van drie behaal en sodoende vir universiteitstoelating gekwalifiseer.
Larisa Oosthuizen van Windhoek Hoërskool is die nommer een slimmerd in die land. Sy is een van drie leerlinge onder die toptien uit hierdie skool.
Dié blondekop gaan volgende jaar sommer twee kursusse aanpak: een in sport en die ander in biotegnologie.
Maak seker jy kry Republikein môre vir meer nuus oor Namibië se toppresteers in beide die NSSCH- en die JSC-eksamen.
Die spesiale koerant met die volledige uitslae verskyn ook môre.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!