Lu00fcderitz ondersteun kankervereniging
Lu00fcderitz ondersteun kankervereniging

Lüderitz ondersteun kankervereniging

Die Lüderitz Nest Hotel het onlangs die Cup4Cancer ten bate van die Kanker­vereniging van Namibië (CAN) aangebied. Tydens die jaarlikse geleentheid is N$37 430 vir die nasionale kankeruitreikprogram ingesamel, asook vir die finansiële bystandsprogram vir pasiënte. Dié fondse word deur CAN aangewend om jaarliks gemeenskapsklinieke in die omgewing aan te bied en pasiënte finansieel te ondersteun. Hier is mnr. Ulf Grünewald en mee. Ann Gumbo van die Nest Hotel, Elize du Toit van CAN en Klaudia Hakuwaya van die Nest Hotel. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!