Lüderitz se kreeffees
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Van heinde en verre ingestroom.
Vanaf oor die groot Oranje.
Verre noorde en die ooste.
Feestegang... kreeftegang...
Vars uit die grote oseaan.
Kreef en mossels en so aan.
Kook ja kook en proe.
Kaas en knoffel vergeur.
'n Gerooster, gebak en gebrou.
Sousgedoop en lekker soos nou.
Gesondheid vars uit die see.
Vars vis met liefde opgedis.
Vrinnelike mense vannie Bucht.
Fantasmagories en vingerafleklekker.
Sous loop uit by die mondhoek.
Goeie weer, koel en sonskyn.
Danke Hemelheer.
Vir die Lüderitz kreeffees.
Aan U kom alle eer.
Seën ons tot volgende keer.
Van heinde en verre ingestroom.
Vanaf oor die groot Oranje.
Verre noorde en die ooste.
Feestegang... kreeftegang...
Vars uit die grote oseaan.
Kreef en mossels en so aan.
Kook ja kook en proe.
Kaas en knoffel vergeur.
'n Gerooster, gebak en gebrou.
Sousgedoop en lekker soos nou.
Gesondheid vars uit die see.
Vars vis met liefde opgedis.
Vrinnelike mense vannie Bucht.
Fantasmagories en vingerafleklekker.
Sous loop uit by die mondhoek.
Goeie weer, koel en sonskyn.
Danke Hemelheer.
Vir die Lüderitz kreeffees.
Aan U kom alle eer.
Seën ons tot volgende keer.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie