Le Grange is 2018 se Mega-besproeu00efngsboer
Le Grange is 2018 se Mega-besproeu00efngsboer

Le Grange is 2018 se Mega-besproeïngsboer

Elvira Hattingh
Mnr. Lourens Le Grange van die plaas Mashare in die Kavango-Oosstreek is as 2018 se Mega-besproeïngsboer van die jaar gekroon. Hy het die toekenning tydens die plaaslike vieringe van die Wêreldvoedseldag verlede Dinsdag by die Bunya Gekombineerde Skool in die Kavango ontvang. Die Namibiese Akkerbouraad (NAB) het die toekenning aan Le Grange gemaak wat as ‘n grootskaalse besproeïngsboer binne ‘n baie kort tydjie uitsonderlike boerdery-praktyke toegepas het en ‘n goeie oes verwag. Hier ontvang mnr. Marnus Strydom, Mashare se plaasbestuurder, die toekenning van die minister van landbou, water en bosbou, Alpheus !Naruseb. Le Grange kyk toe. Foto Verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-01-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 30° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 19° | 33° Oshakati: 23° | 32° Ruacana: 20° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 21° | 31° Omaruru: 24° | 33° Windhoek: 23° | 31° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 18° | 23° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 24° | 35° Mariental: 26° | 39° Keetmanshoop: 25° | 40° Aranos: 26° | 39° Lüderitz: 19° | 31° Ariamsvlei: 25° | 40° Oranjemund: 17° | 25° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 24° | 37° Lubumbashi: 15° | 21° Mbabane: 16° | 28° Maseru: 17° | 33° Antananarivo: 18° | 23° Lilongwe: 19° | 26° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 23° | 31° Cape Town: 20° | 28° Durban: 22° | 27° Johannesburg: 18° | 32° Dar es Salaam: 27° | 32° Lusaka: 17° | 27° Harare: 16° | 28° #REF! #REF!