Leer ken ons mense!
Republikein gaan voortaan elke Vrydag oor iemand merkwaardig in die gemeenskap berig. Ons skop af met ouma Christina Karises (81), die stigter van Mother’s Voice Grassroots. Sy sorg reeds die afgelope 17 jaar dat kinders in Katutura se magies vol is. Lees haar verhaal op bl.4. Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie