Leerlinge, onderwysers skenk aan brandslagoffers
Leerlinge en personeel verbonde aan die Primêre Skool Martti Ahtisaari in Katutura het hul harte en beursies oopgemaak vir ''n graad 1-leerling, Daniel Shafuda, en sy gesin wat al hul besittings in ''n brand verloor het. Items soos klere en komberse asook sowat N$2 000 is aan die gesin oorhandig.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie